Verslag van die Volkstaatraad Na aanleiding van huidige nuwe belangstelling in die ontwikkeling van ‘n Afrikanerstaat het ek dit goed gedink om die Bestuursopsomming van die verslag uit my dik verslagbundel te skandeer en dit hier onder ter insae te gee vir die wat … Lees verder