Belangrike verwikkelings op uiterstes van die Middellandse See

In Marokko het ‘n oorweldigende meerderheid – amptelik in elk geval te midde van baie bewerings van stemmekokery – gestem vir grondwetlike hervormings. Koning Mohammed, ‘n uitvoerende koning, het die referendum uitgeroep skynbaar om die grondwet te wysig om sy … Lees verder

Veel te lees in onafhanklike Vlaamse buitelandse beleid?

Vlaamse LeeuwDie Vlaamse koerant, De Standaard, maak groot gewag van die Vlaamse Minister-president (premier), Kris Peeters se besluit om regstreeks amptelik met buitelandse regeringsleiers te skakel.

Peeters maak dit duidelik dat die tyd verby is dat deelstate die posisie van … Lees verder

Kommentaar op Alaska-aardbewing

Die aardbewing van 7,2 wat eilande aan die kus van Alaska die 24ste getref het, fokus opnuut die aandag op hierdie probleem wat steeds lewens eis – hoewel daar nie noodwendig ‘n vergelyking tussen die sterkte van die aardbewing en … Lees verder

Anderkant die longdrop – ontledings van die verkiesing

Soos gebruiklik is daar ‘n stel feite oor wat met ‘n verkiesing gebeur het, en ‘n klompie meer uiteenlopende vertolkings. Die vertolkings kan in politiek-korrekte en politiek-inkorrekte vertolkings verdeel word.

Die verwikkelinge en faktore oor wat kiesers tussen twee verkiesings … Lees verder

Skotse onhafhanklikheid?

Onlangs was die Belge presies ‘n jaar sonder regering, nadat die laaste verkiesingsuitslae dit ‘n haas onbegonne taak gemaak het vir die Vlaminge en die Franssprekende Wale om ‘n nasionale regering te vorm. Daar word druk bespiegel dat België as … Lees verder

Plaasmoorde – Een swaeltjie bring geen somer

“Suid-Afrika kan nie bekostig om een boer te verloor nie.”

So het die minister van Landbou, Tina Joemat-Pettersson tydens ‘n besoek aan ‘n Vrystaatse nuwelingboer gesê. Sy het voorts daarop gewys dat boere in effek weens die gevare waaraan hulle … Lees verder

Vitrioel, die potensiële sneller

Die woord “vitriol” duik nou in berigte uit die VSA en Nederland op oor die skietery waarin verskeie mense in Arizona die lewe gelaat het, en Kongreslid, Gabrielle Giffords, kritiek gewond het.

Wat beteken vitriol? Die woordeboek gee die betekenis … Lees verder

Transformasie as vloekwoord

‘n Skrywer beskryf hoe hy by die venster van ‘n boonste verdieping uitkyk. Hy sien hoe die Nazi’s ‘n groep Jode, mans, vroue en kinders, in ‘n fietshokkie injaag en vasmaak. Hierna word hulle gedeeltelik ontklee, en met allerlei slaangoed … Lees verder

Regeer tot ….

Pres. Jacob Zuma is voorheen die leviete voorgelees oor hy gesê het die ANC gaan regeer tot die Wederkoms.

Sedertdien het onvanpaste stellings met ‘n godsdienstige implikasie waarskynlik minder geword. Hy het wel by geleentheid kiesers wat weg van die … Lees verder

Matriek – of nie?

Die amptelike slaagsyfer vir 2010 se matrieks, ook van die verskillende provinsies, word later vandag bekend gemaak.

Met dit wat reeds bekend is, is dit egter duidelik dat Suid-Afrika nog ‘n lang trek het om ‘n aanvaarbare slaagsyfer te bereik, … Lees verder

Ivoorkus: Diversiteit en konflik

Die Ivoorkus, Côte d’Ivoire,  is op die oomblik in die nuus weens die afloop van ‘n verkiesing.

Maar is dit ‘n gewone geval van ‘n Afrika-despoot wat nie van die mag wil afstand doen nie, ná hy in ‘n demokratiese … Lees verder

Een plus een is gelyk aan een – in ‘n verkiesing

Gereeld gaan daar stemme op vir groter opposisiekonsolidasie om die ANC so doeltreffend as moontlik in verkiesings aan te durf. Die ID is pas deur die DA “ingesluk” en baie kommentators sien met afwagting uit na hoe dit in die … Lees verder

Herrie se kerrie: Nuwejaarsmoles

As onse mense gedink het onse mense hou soms rowwe nuwejaarspartytjies, dan is hulle reg. Maar elders gaan dit nie altyd veel stemmiger nie.

In Duitsland het ouers gaan jolyt hou, en hul huis in die sorg van hul 16-jarige Lees verder

Volksmoord – die aanbieding en lesse uit die geskiedenis

Die volksmoord-debat word in baie lande lewend gehou. In Suid-Afrika is daar ‘n debat buite die hoofstroom oor die moorde op Afrikaners, veral deur plaasmoorde, as volksmoord getipeer kan word, terwyl die lande in Europa wat dit strafbaar maak om … Lees verder