Die ANC-rand – ‘n krisis in wording?

Daar is feitlik geen land suid van die Sahara wat nog nie op een of ander stadium ‘n valutakrisis beleef het nie. Die gedrag van die Suid-Afrikaanse rand oor die afgelope aantal jare is eintlik abnormaal, gegewe die stabiliteit van … Lees verder

Ratte en koning Rugby

Met die Curriebekerseisoen wat einde toe snel, is Koning Rugby skielik beleër. Presies hoe groot die opstand is vanuit die geledere van dié sport se eens tradisionele ondersteunersgeledere, is nog nie duidelik nie, maar volgens veral blogkommentare wil dit voorkom … Lees verder

Ras nie ‘n faktor nie, prof Zinn?

Professor Zinn het ernstige bymotiewe met sy uitsprake in Beeld dat ras nie ‘n faktor by misdaad is nie. Ras is wel betrokke by huisrowe en plaasmoorde. Alle huisrowe en plaasmoorde word deur swartes gepleeg. Witmense is in alle gevalle … Lees verder

Gaan hulle of gaan hulle nie…?

Gaan die ANC die landbougrond vat, of nie, wonder almal. Moenie daaroor twyfel nie!

Hierdie vraag en die gepaardgaande onkunde oor die ANC onder die Afrikaners en die boeregemeenskap, word liederlik deur die ANC misbruik om die Afrikaners met berekende … Lees verder

Die ANC kort ‘n Perikles

Perikles se bekende redevoering in Athene, meer as 2500 jaar gelede, het vir toekomstige geslagte, een van die paaie van versoening aangedui.

Die eienskap wat ek die meeste by die ANC-leiers en in swart geledere mis, is wyse manne, hulle … Lees verder

Nasionale Braaidag met Malema

Vandag, soos elke jaar die 24ste September, is die Afrikaners se Nasionale Braaidag. Dit is die dag waarop ons ons braaikultuur ten toon stel, en vir die wêreld wys hoe ‘n gekultiveerde spul ons is. Veral met die kookkuns.

Elke … Lees verder

SA in greep van transnasionale misdaadsindikate

Image

Die name van die meer as 1650 slagoffers van plaasaanvalle is gister vir 8 ure lank op ‘n internetradiostasie deur bekendes uitgelees. Van die omroepers was onder andere Bok van Blerk en Charlene Surtee-Richards.

Dit was die langste lees van

Lees verder

Media24-meningsvormer pleit vir Afrikaner-selfmoord

Image

Genl. Aussares

Nico Smith se ideologiese infeksie vloei uit ‘n dodelike kopwond waarmee hy alle Afrikaners probeer aansteek, met sy propaganda-oorlog teen Afrikaners.

Sou hy daarin slaag om suksesvol te wees met sy sielkundige terreur-aanval, sal alle Afrikaners onverwyld selfmoord … Lees verder

Vandag is 09/09/09 – maak jou eie geskiedenis!

Maar ek dink om geskiedenis te maak, moet jy dit in die openbaar doen. So welkom by jou eie eenmalige kans om iets te doen, op 'n dag wat jy altyd sal onthou, soos vandag byvoorbeeld. Vandag is:

09/09/09

Gebruik … Lees verder

Maar ek dink om geskiedenis te maak, moet jy dit in die openbaar doen. So welkom by jou eie eenmalige kans om iets te doen, op 'n dag wat jy altyd sal onthou, soos vandag byvoorbeeld. Vandag is:

09/09/09

Gebruik … Lees verder

Nuwe presidensi?le vlie?nier uit plakkerskamp

Hierdie verwikkeling aangaande wie die president se vliegtuig moet vlieg, is teweeggebring deur die nuus dat 'n blanke man, luitenantkolonel Glen Warden, een van die vlieëniers van die president se vliegtuig is. Volgens die ANC is dit uiters rassisties dat

Lees verder

Hierdie verwikkeling aangaande wie die president se vliegtuig moet vlieg, is teweeggebring deur die nuus dat 'n blanke man, luitenantkolonel Glen Warden, een van die vlieëniers van die president se vliegtuig is. Volgens die ANC is dit uiters rassisties dat

Lees verder