Vandag is dit presies 37 jaar gelede dat die Kerkstraatbom ontplof het. Hier volg ‘n uittreksel uit Trou tot die dood toe – die Suid-Afrikaanse polisiemag deur die voormalige kommissaris van polisie, Johan van der Merwe. Die boek van 440 … Lees verder
Kategorie: Algemeen
Roger Scruton se vriend: ‘Hy het ons hoop gegee’
Die konserwatiewe filosoof Roger Scruton is dood. Hy is op 12 Januarie aan kanker oorlede. Scruton is in 2016 vereer, maar is verlede jaar aan ‘n ongenaakbare smeerveldtog deur die hoofstroommedia onderwerp en was aan die einde van sy lewe … Lees verder
Patrick McDermott: Suid-Afrika se mafiapolitiek
Die reënboognasie wys sy kleure. In hierdie indringende artikel, ‘n ware blik van buite, stel die Washingtonse politieke ontleder Patrick McDermott die haglike politieke toestand waarin Suid-Afrika verkeer, aan die kaak. Hy vergelyk dit met ‘n mafiabeleid waarin elkeen, veral
… Lees verderMnr. Domestos: Georgië is nie vir sissies nie…
Georgië, dit is nou die piepklein republiek met ‘n bevolking van 3,5 miljoen neffens die Kaukasus-bergreeks en nie die staat daar doer in die VSA nie. In die meer as 4 jaar in hierdie ongelooflike mooi land met sy eindelose … Lees verder
Pierre Fouché: Revolusie begin by hoër onderwys
… Lees verder“As with most revolutionary movements, the core element has consisted of students and intellectuals. In most countries fundamentalists winning control of student unions and similar organizations was the first phase in the process of political Islamization, with the Islamist “breakthrough”
Die vlieg in die vrugtebedryf se salf
Suid-Afrika is die tuiste van verskeie vrugtevliegspesies, waarvan drie van ekonomiese belang is as gevolg van hul vermoë om vrugteproduksie te ontwrig en uitvoerbeperkings te veroorsaak. Die drie spesies wat as ontwrigtend beskou word vir vrugteproduksie, is die Mediterreense vrugtevlieg … Lees verder
Onderhoud met Steve Hofmeyr oor dreigemente teen hom op Ermelo
Wie dink jy sit regtig agter die veldtog teen jou op Ermelo?
Ek was verbaas om die http://www.satirenews.co.za-artikel as verspreide pamflet oral oor Ermelo te sien. Dis moontlik nie hulle nie, maar genoeg om halsoorkop-brandstigters aan te por tot enigiets. … Lees verder
‘Europese lente’? Nederlandse joernalis voorspel ‘revolusie in Mei’
In die gesaghebbende sakekoerant, NRC Handelsblad, het daar twee dae gelede ‘n artikel deur die joernalis Arnold Karskens verskyn waarin hy voorspel dat daar oor slegs enkele maande ‘n revolusie in Wes-Europa gaan plaasvind soos wat die spanning tussen Europeërs … Lees verder
PRAAG-onderhoud met Kylie Thomas van Open Stellenbosch: ‘Ons daag blanke Afrikaneroorheersing uit’
Dr. Thomas, dit lyk asof u die ideologiese leidster van die “Open Stellenbosch”-beweging is wat, as ons dit reg verstaan, die universiteit heeltemal wil verengels?
Kylie Thomas: Ek moet ten eerste sê dat ek nie die ideologiese leidster van Open … Lees verder
Totale onkunde heers in VSA oor MLK
Jan Viljoen skryf dat hy vandeesweek vir ‘n bietjie afleiding sit en kyk het na ‘n video van ‘n meningspeiling wat in San Diego gemaak is. Groot was sy ontnugtering:
Dié week was dit Martin Luther King-dag in Amerika en … Lees verder
Albert Schweitzer, die groot wit toordokter
Albert Schweitzer het die Nobelprys vir vrede vanweë sy liefdadigheidswerk in die Franse Kongo ontvang. Tegelyk is hy egter ook omstrede oor sekere opmerkings wat hy oor swartmense gemaak het. In Afrikaans is daar ‘n gewilde biografie oor hom deur … Lees verder
Die ANC het in 2003 ‘alternatief’ vir plaasveiligheid belowe
Die oudste kommando in die land, Soutpansberg Kommando, is op 28 Augustus 2005 finaal ontbind tydens ‘n openbare parade.
Dr. Phillip Venter het tydens die parade ook vir die laaste keer as Kapelaan van die kommando gepreek, waarna die vaandel … Lees verder
Steve: ‘Apartheid was nie oorsaak van Afrika-agterstand’
Terwyl die Afrikanermening tot onlangs as onbelangrik en nie-tersake in Suid-Afrika geag is, ontlok Steve Hofmeyr se uitsprake en optrede soos die sing van Die Stem toenemend reaksie by die heersende Engelse media en meningsvormers, sy dit dan dikwels negatief. … Lees verder
Terwyl die Afrikanermening tot onlangs as onbelangrik en nie-tersake in Suid-Afrika geag is, ontlok Steve Hofmeyr se uitsprake en optrede soos die sing van Die Stem toenemend reaksie by die heersende Engelse media en meningsvormers, sy dit dan dikwels negatief. … Lees verder
Ateïste het goeie plan met staatskole
Deur Jan Viljoen.
So hulle wil alle verwysing na geloof en Christenskap uit die staatskole uithaal. Hulle wil God uit die skole verwyder. Ek wonder of dit so ‘n slegte ding is.
Miskien moet ons eers kyk wie “Hulle” is. … Lees verder