’n Mens kan gerus ’n glasie Kleinboet klink op Bartho Eksteen van Hermanuspietersfontein Wyne, Diner’s Club se Wynmaker van die Jaar 2010. Dié wynmaker is nie skaam vir Afrikaans nie, anders as die meeste ander Afrikaanse wynboere, wat selfs tot
Kategorie: Jelleke Wierenga
Jelleke Wierenga woon op Montagu in die Wes-Kaap. Sy het die graad B.A. (Hons.) Kommunikasiekunde aan die Potchefstroomse Universiteit behaal. Sy is ‘n vryskut-taalpraktisyn en doen onder meer kopieskryfwerk, vertalings, boekredigering en boekuitleg. Sy het voorheen by Beeld, Sarie, Juta en die WNNR gewerk.Sy het ‘n hele klompie Afrikaans-handboeke op haar naam, het ‘n kinderverhaal gepubliseer, asook ‘n kortverhaal wat in verskeie bundels opgeneem is. Van haar gedigte is in Nuwe stemme 2, Karapaks, As die son kom oogknip en Woordreise gepubliseer. Haar debuutbundel, Bloot mens, het onlangs verskyn by Protea Boekhuis.
Woorde, soos klere, vir elke plek en geleentheid
Pieter Mulder se boek Kan Afrikaners toyi-toyi? is ’n goeie present vir die Kerskous van vriende en familielede wat nog glo aan die utopie van vreedsame swart-wit naasbestaan. (Regdenkende vriende en familielede hoef natuurlik nie afgeskeep te word nie.) Dit … Lees verder
Breek die regte mure af!
Die herdenking van die val van die Berlynse Muur 20 jaar gelede het vele liberale met jubeling laat terugdink aan die val van die apartheidsmure, ook so 20 jaar gelede.
Die twee gebeurtenisse word aan mekaar gekoppel as sou die … Lees verder
Die vreeslike doring in my vlees
Ek lees nie elke dag 'n papierkoerant nie, maar die dag as ek een koop, kan ek die slagting van die rassistiese wit honde van die NSA, die vertrapping van my taal deur my eie mense, swart idiotestreke en algemene … Lees verder
Ek lees nie elke dag 'n papierkoerant nie, maar die dag as ek een koop, kan ek die slagting van die rassistiese wit honde van die NSA, die vertrapping van my taal deur my eie mense, swart idiotestreke en algemene … Lees verder
Gee jy nog om vir Afrikaans?
Koos se "pavement special" slaan op die gemengde afkoms van Afrikaans. Hy reken Algemeenbeskaafde Afrikaans (die suiwer ras) moet die knie buig vir die "eiesoortige, loslit-Afrikaans" (die basterras) wat in koerante soos Die Son en The Voice gebruik word. Sien,
… Lees verderKoos se "pavement special" slaan op die gemengde afkoms van Afrikaans. Hy reken Algemeenbeskaafde Afrikaans (die suiwer ras) moet die knie buig vir die "eiesoortige, loslit-Afrikaans" (die basterras) wat in koerante soos Die Son en The Voice gebruik word. Sien,
… Lees verderHoeveel slapies nog voor die wolf op ons is?
’n Mens verbaas jou daaraan dat die ANC se beleid van ’n nasionale demokratiese revolusie (NDR) nog nie ’n teenrevolusie onder blankes aangestook het nie. Want in effek is dit die doodsvonnis van blankes. Of word die NDR lánkal net … Lees verder
’n Mens verbaas jou daaraan dat die ANC se beleid van ’n nasionale demokratiese revolusie (NDR) nog nie ’n teenrevolusie onder blankes aangestook het nie. Want in effek is dit die doodsvonnis van blankes. Of word die NDR lánkal net … Lees verder
Afrikaans het die reg om op elke spyskaart (en enige ander plek) te verskyn
Die museum van vernietiging
Die positiewe? Ek wens versoeningsgesinde, agteroorbuigende, ontbreinde, beleeslose nuttige idiote soos Coetzer & Kie wil al hierdie positiewe ontwikkelinge sedert … Lees verder
Die positiewe? Ek wens versoeningsgesinde, agteroorbuigende, ontbreinde, beleeslose nuttige idiote soos Coetzer & Kie wil al hierdie positiewe ontwikkelinge sedert … Lees verder
Maak jou stem dik vir Afrikaans
Ek is nou behoorlik keelvol vir al hierdie ondernemings … Lees verder
Ons ‘eie’ mense is die vyand
Johan Steyn skryf op 9 Desember in 'n brief, Die handskoene moet nou af. Johan, jy neem die woorde uit my mond. Die handskoene móét af, maar weet jy dat ons in die eerste plek teen 'n groot deel
… Lees verderEn wat van hierdie ‘polariserende kwessies’?
Maar nog nuuswaardiger is mnr. Jan Hofmeyr, programbestuurder: politieke analise van
… Lees verderMaar nog nuuswaardiger is mnr. Jan Hofmeyr, programbestuurder: politieke analise van
… Lees verderVertel die mense van die volksmoord
Ongelukkig werk toorstokkies, soos baie ander dinge, nie in die Nuwe Suid-Afrika nie. Al wat kan werk, is dat elkeen van ons die werklikheid in die gesig kyk, hoe naar en sleg en grillerig en bloederig dit ook al is.
… Lees verderOngelukkig werk toorstokkies, soos baie ander dinge, nie in die Nuwe Suid-Afrika nie. Al wat kan werk, is dat elkeen van ons die werklikheid in die gesig kyk, hoe naar en sleg en grillerig en bloederig dit ook al is.
… Lees verder