saturnusfees

saturnusfees

kom skink nou nog ‘n dop in ons dopperland
waar elkeen met ‘n teleskoop toegerus
die sterre en planete beskou in die wete gesus:
lê die hemelse orde nie voor die hand?

dog op aarde op die romeinse vakansiedag… Lees verder

Bouval

Bouval

Waar eens gewoel en gewerskaf
is, staan nou gras, geel soos kakie
knapsekêrels ‘n olieboom of twee
‘n akkedis huiwer en skarrel weg

Dakloos gloei die wit mure nogtans
teen twaalfuur in die snikheet son
swart krake rank na … Lees verder

Die Plaas

Die plaas is stil
Nog grond deurdrenk
met Afrikaner bloed
Die windpomp draai stom
stille getuienis van hul laaste groet
klein lyfie in koerant toe gedraai
Mamma se kind is dood gebrand
Vergrype wat geen haan na kraai
Grynsend die … Lees verder

‘n Ligte mistykie…

{jathumbnail off}

Lees verder

Nkosi Skelm

{jathumbnail off}

NKOSI SKELM

My naam is Nkosi Skelm
ek is koning van die land,
ek’s gebore met die helm
en dus heldersiende want;
ek weet wat jy wegsteek
daar diep-diep in jou huis,
vanaand kom ek inbreek
kom kuier … Lees verder

Skandmure

Met volksvreemde name op mure
voel dit asof sterker en snel vernietigende hande
die snare van my hart
gryp, verruk en dit bespeel 
met ‘n lied van herinnerings
wat die spelendes uittokkel.
‘n Lied van ou vreugde en van nuwe … Lees verder

Vuis

{jathumbnail off}

ons stede rafel uit langs die nate
die verkeersligte is weer buite werking,
terwyl hoofstrate uitval
in gate

bloed vlek die grond van plase
waar mielies en koring moet groei
daar is graffiti teen tuynhuys se mure
en … Lees verder

Twee gedigte

dis al
(met apologie aan Jan F.E. Celliers)

dis 'n gat in die grond
dis 'n vallende traan
dis 'n balling gegaan
oor die oseaan –
dis al

en 'n voël voel vere
draai jy maar self
in jouself
in … Lees verder

Bedreiging van die lewendes

(met apologie aan Breyten Breytenbach)

 

Dames en here, Lees verder