Hoewel nuusmedia in SA sover grootliks die meteoriese opgang van die regse aktivis Milo Yiannopoulus geïgnoreer het, het hierdie fenomeen nou sulke afmetings aangeneem dat dit nie meer onder die mat gevee kan word nie. Milo is tegnologieredakteur by Breitbart.com … Lees verder
Kategorie: JH du Toit
JH du Toit: (Pers) lewe op Mars gevind
As daar nog enige twyfel was, of daar lewe op Mars is, is dit nou uit die weg geruim, so het NASA hierdie week bevestig. Ja inderdaad, lewe is op die diepste en donkerste krater op Mars gevind. Tot onlangs … Lees verder
JH du Toit: Orania en die Soligargie
Ek het hierdie stuk geskryf kort nadat Orania en Solidariteit onlangs vir Steve Hofmeyer en Sunette Bridges as ekstremistiese rassiste gebrandmerk het. Aanvanklik het ek besluit om dit nie te plaas nie omdat ek nie verdere verdeling wou meebring nie. … Lees verder
Amerika speel ‘n gevaarlike spel
Sedert die einde van die Koue Oorlog het Amerika sigself die titel as oorwinnaar van daardie konflik opgeëis. Natuurlik is daar groot waarheid daarin, want destyds, net soos tans het Amerika die olieprys afwaarts gemanipuleer en daardeur Sowjetinkomste nadelig beïnvloed. … Lees verder
Sedert die einde van die Koue Oorlog het Amerika sigself die titel as oorwinnaar van daardie konflik opgeëis. Natuurlik is daar groot waarheid daarin, want destyds, net soos tans het Amerika die olieprys afwaarts gemanipuleer en daardeur Sowjetinkomste nadelig beïnvloed. … Lees verder
Stryd teen anti-rassisme ‘n verkeerde perd om op te saal
Persoonlik dink ek nie dat Afrikaners, of dan nasionalistiese Afrikaners, werklik ‘n stryd voer nie. Ek sien nog geen massamobilisering van Afrikaners wat vir my werklik op ‘n stryd dui nie.
Dink maar hoe die UDF in die tagtigerjare nie … Lees verder
Moet ons leiers hoegenaamd Engels praat?
Hierdie vraag impliseer ‘n oorvereenvoudiging van die dilemma wat ek wil bespreek, omdat ons vir eers nie ten volle van die Rooitaal sal wegkom nie. Nietemin, glo ek dat die onderliggende logika wat my noop om … Lees verder
Die teenmiddel
Toevallig kyk ek vanaand die Hollywood-aksieprent World War Z. Dis tipiese breinlose Hollywood-vermaak, wat meestal op baie aksie, spesiale effekte en ‘n redelike spanningslyn vertrou om die kyker te boei. Dit gaan oor ‘n wêreldwye … Lees verder
Stop die rassis!
Die afgelope Rooi Oktober-veldtog het op die oog af klein voorgekom (sowat 500 ondersteuners by die Pretoriase optog), maar dit moet nie onderskat word nie. Hoewel die opkoms sekerlik baie beter sou wees indien dit op … Lees verder
Ons ergste vrese
Dan Roodt se toekomsvisie vir Afrikaners Elf jaar van nou af: ‘n toekomsvisie is ter sprake. Eerstens is dit inspirerend. Roodt skep ‘n toekomsbeeld waarin Afrikaners ekonomies, biologies en kultureel herstel en gedy. Hy doen dit … Lees verder
Tannie Anna en Oom Soutie is Naspers-‘agente’
deur JH du Toit
In die Beeld-artikel “Egpaar se brief ontroer Thuli” word Afrikaners se sin vir sentiment deur bekookte leuens opgejaag om lojaliteit teenoor die siek status quo van die NSA op te tower.
Lees die artikel hier voordat … Lees verder
Ope brief aan Tim du Plessis: Huidige ‘argitektuur’ ís defektief
deur JH du Toit
In u Rapport-rubriek van verlede Sondag uiter u die volgende gewigtige stelling: “Anders as onder apartheid is die argitektuur van die huidige politieke bedeling nie defektief nie.”
Geen mate van ontkenning kan meer die hoë geweldsmisdaad … Lees verder
Die wit poppekas
Afrikaners ondersteun die DA omdat Helen Zille ‘n moeilike tannie is. Laat ons nou maar nie daaroor twyfel nie. Hulle gee werklik nie om of sy Duits, Engels, of ‘n voormalige Black Sash-aktivis is nie. Om die waarheid te sê, … Lees verder
Genocide Watch benodig u hulp
Hierdie opleidingsprojek, wat gesamentlik deur die department van landelike ontwikkeling en grondhervorming … Lees verder
Verering van konsentrasiekamp se bevelvoerder ‘n skande!
Na aanleiding van die artikel ‘Voortrekkers vereer Brit‘ deur Carien Kruger (Rapport) die volgende:
Wanneer enige regering of moondheid burgerlikes in konsentrasiekampe injaag, is dit ‘n misdaad teen die mensdom. Om te voorkom dat ‘n hoogs immorele daad … Lees verder