Manny Pacquiao – ‘n legende tussen toue word gebore

Pacquiao vs CottoBoks is die sportwêreld se skuldige plesiertjie, ‘n polities bedenklike anachronisme waarin gebreide, doelgerigte mans die teer uit mekaar slaan in ‘n wêreld waar blote verwysing na ‘n persoon se velkleur sy wêreld in duie kan laat stort en die … Lees verder

ANC-jeug wil hê Caster moet steeds as ”n meisie hardloop’

Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, sê die organisasie gaan hom daarvoor beywer dat die omstrede 800m-atleet Caster Semenya steeds as “‘n meisie kan hardloop”.

Malema het gisteraand by ‘n dinee ter viering van die ANC-jeugliga se 65ste bestaansjaar … Lees verder

Dit was die naweek se sport…

Blou Kalfies gevreet op Loftus

Die Ligbloues se instaanspelers was net nie rof genoeg en moeilik genoeg om die Haaie te sink nie en het met 23-29 verloor. Volgende week sal hulle waarskynlik hulle skof teen die Boland afsluit en

Lees verder

Bontpratery oor sportregulasies veroorsaak chaos

Die chaos wat veroorsaak is deur gemengde boodskappe oor die omstrede sportregulasies waaroor vandag berig is, is die resultaat van die ANC se bontpratery oor sport. 

Die VF Plus-woordvoerder, Willie Spies, het gereageer op die herrie wat losgebars het nadat … Lees verder

Regering trek omstrede sportwetgewing terug

Die regering het 'n omstrede sportregulasie, wat aan die minister van sport, Makhenkesi Stofile, die mag sou gee om spanne te kan kies, teruggetrek, het Beeld Woensdag berig.

"Die regulasie sou effektief aan Stofile die mag gee om te kan Lees verder

Spanjaarde oorheers vir die derde jaar die Tour de France

Oscar Pereiro het die fietswedren in 2006 gewen en Albert Contador was verlede jaar eerste.

Die Australiër Cadel Evans het algeheel tweede geëindig en die Oostenryker Bernhard Kohl was derde.

Sastre het na sy oorwinning Sondag gesê dit voel soos

Mike Schutte sterf

Hy sal vir sy gevegte teen Jimmy Richards, Kallie Knoetze en Gerrie Coetzee onthou word.

Schutte het die SA swaargewigtitel van Richards in 1975 verower en dit die volgende jaar aan Coetzee afgestaan.

Hy het in die sewentiger- en … Lees verder