Teen die einde van verlede jaar het daar ‘n uitsonderlike publikasie verskyn, JC Steyn se Afrikanerjoernaal: ‘n Vervolgverhaal in 365 episodes (Pretoria: FAK, 2016, 414p, R297). Die boek is, soos in die geval van Steyn se vorige werk, Ons gaan … Lees verder
Kategorie: Geskiedenis
PRAAG se geskiedenisblad word gereeld bygewerk met kort, insiggewende artikels oor die Afrikanergeskiedenis. Hier vind u die geskiedenis van die Groot Trek, die twee Vryheidsoorloë of eerste en tweede Anglo-Boereoorlog en vele meer. Dit is ideaal vir skoolkinders met take of enigeen wat meer van die Afrikaner se geskiedenis wil leer. Prof. Jaap Steyn van Kovsies het die meeste van die artikels geskryf en die blad word weekliks met nog verhale uit ons interessante geskiedenis bygewerk!
Geskiedenis: Verwoerd en die onreg van die 21ste-eeuse narratief
Wie bepaal die 21ste eeu narratief en wêreldbeskouingsvereistes? Daardie narratief wat beweer dat die Suid-Afrikaanse geskiedenis eers aanvaarbaar geword geraak het die dag toe Nelson Rolihlala Mandela sy voete by Victor Verster uitgesteek het. Die narratief wat beslissend bepaal dat … Lees verder
Brittanje se ondergang is ‘merkantilisme’
‘n Boek wat eersdaags verskyn, Merchant, Soldier, Sage: A New History of Power, deur David Priestland, gee ‘n siening van die geskiedenis as ‘n ewige stryd tussen mededingende klasse en belangegroepe.
Dis nie ‘n nuwe gedagte nie. Max Weber … Lees verder
Die ‘Dutch Mark’ om die nek
Van die 1860jare af het die verengelsing in die Kolonie toegeneem, veral deur middel van die skole. Selfs op die speelterrein moes die kinders Engels met mekaar praat om straf vry te spring. In party skole is gebruik gemaak van … Lees verder
Afrikaans vir godsdiens en onderwys
Baie van die mense wat tot in dié tyd Afrikaans as skryftaal gebruik het, was nie-Afrikaners, en sommige van hulle is buite Suid-Afrika gebore. Ook sjeik Abu Bakr Effendi (1835-1880) was so iemand. Abu Bakr, ‘n Koerd wat in Turkye … Lees verder
’n Baanbreker van die Paarl
{jathumbnail off}
Die eerste inrigting waar jong mense onbedoeld vir ‘n taalbeweging gereed gemaak is, was die Paarlse Gimnasium. Die oprigter in 1858 van dié suiwer Hollandse skool was ds. G.W.A. van der Lingen (1804-1869). Hy was die predikant wat … Lees verder
Nuwe Klaas Waarzeggers en Jan Twyfelaars
Klaas Waarzegger se samesprake en briewe het groot geesdrif vir Afrikaans gebring. Talryke Afrikaanse briewe en samesprake het in die koerante, veral Het Volksblad maar ook De Zuid-Afrikaan en ander blaaie verskyn. Die 20ste-eeuse taalkundige J. du P. Scholtz het … Lees verder
Afrikaans word koeranttaal
Louis Henri Meurant (1812-1893) het in 1830 ‘n drukpers gekoop waarmee hy op 30 Desember 1831 The Graham’s Town Journal begin uitgee het. Meurant en die latere redakteur Robert Godlonton was die eerste wat die opspraakwekkende nuus oor Piet Retief … Lees verder
Slawerny in die VSA deur museumuitstalling ondersoek
Dié teenstrydigheid … Lees verder
Uitgewers, ook die swaer van Karl Marx
De Gereformeerde Kerkbode het van 1880 tot 1883 verskyn onder die naam De Christen en van 1884 tot 1932 as De Kerkbode. Tot in 1910 is dit uitgegee deur Van de Sandt de Villiers. B.J. van de Sandt (1798-1850) … Lees verder
Hollandse koerante in die Kaapkolonie
Baie Kaapse Afrikaners was omstreeks 1855 nog onverskillig teenoor die politiek en die verontregting van hul taal. Die Engelssprekendes wat aktief was in die politiek, was bang dat die Afrikaners hulle sou oorheers. So was baie Engelssprekende liberale in die … Lees verder
Geboorte van die Boererepublieke
Die neerlaag by Boomplaats het Pretorius se aansien as Voortrekkerleier kwaai geknou. Hy het egter voeling behou met die Afrikaners suid van die Vaalrivier, en het die gebeurtenisse in Suider-Afrika so goed beoordeel dat hy die nuwe politieke situasie kon … Lees verder
Andries Pretorius trou weer
Toe die Winburgers Pretorius gevra het om te kom help, was sy 47-jarige vrou Christina (gebore De Wit) ernstig siek. Sy het reeds in Natal ‘n soort disenterie opgedoen wat die gevolg van malaria was en het nooit behoorlik daarvan … Lees verder
Nuwe botsings tussen Boer en Brit
Ná ‘n besoek aan die Transgariep is die Kaapse goewerneur, sir Harry Smith, na Natal waar hy Andries Pretorius in Februarie 1848 ontmoet het. Smith het sy bes gedoen om Pretorius te laat afsien van sy plan om uit Natal … Lees verder