Die Engelse sokkerspan het gisteraand met 2-1 teen Ysland, een van die kleinste volkere ter wêreld, in ‘n uitspeelwedstryd vir die Europese sokkerbeker verloor. Ysland beskik oor net meer as 300 000 burgers teenoor Engeland se 55 miljoen mense wat … Lees verder
Kategorie: Sokker
Euforie in Duitsland ná sokkeroorwinning
Miljoene mense dwarsdeur Duitsland het gisteraand tot in die vroeë oggendure feesgevier ná hul span dié van Argentinië met 1-0 geklop het om die voetbalwêreldbeker in te palm.
Die jong speler Mario Götze, wat gisteraand vir die eerste keer sy … Lees verder
Brasilië ontvang sokkerles auf Deutsch
Die Duitse sokkerspan het gisteraand vir Brasilië, die gunstelinge, met 7-1 doele in die halfeindstryd van die wêreldsokkerbeker geklop. Dit is die grootste neerlaag wat Brasilië in 100 jaar in ‘n internasionale wedstryd gely het.
Omdat sokker, soos rugby, ook … Lees verder
Sokkersterre se inkomste laat rugbyspelers na armblankes lyk!
Die ontsteltenis in Brasilië oor die onlangse besering van die jong Brasiliaanse speler Neymar maak ook sin as die finansiële implikasies in ag geneem word. Die oordragfooi wat die Spaanse klub Barcelona betaal het om hom van die Brasiliaanse klub … Lees verder
‘Uitbarsting van rassisme’ tydens wêreldbekersokker ná Neymar-besering
Nadat ‘n swart speler van Colombië die jong Brasiliese sokkerster, Neymar (volle name Neymar da Silva Santos Júnior) beseer het, het ‘n “uitbarsting van rassisme” gevolg en het die Colombiaan etlike doodsdreigemente ontvang.
Brasiliërs op Twitter vaar uit teen die … Lees verder
Frankryk, Duitsland deur na kwarteindronde van wêreldbekersokker
Sowel Frankryk as Duitsland het gisteraand geseëvier in hul uitspeelwedstryde, onderskeidelik oor Nigerië en Algerië, en sal mekaar in die kwarteindronde van die wêreldsokkerbeker in Brasilië ontmoet.
Beide Europese spanne het egter gesukkel om die mas teen hul swakker opponente … Lees verder
Sowel Frankryk as Duitsland het gisteraand geseëvier in hul uitspeelwedstryde, onderskeidelik oor Nigerië en Algerië, en sal mekaar in die kwarteindronde van die wêreldsokkerbeker in Brasilië ontmoet.
Beide Europese spanne het egter gesukkel om die mas teen hul swakker opponente … Lees verder
Gauteng bestee R4m aan sokkerkaartjies
Die provinsie Gauteng het R4 miljoen aan 4613 kaartjies vir die sokkerwêreldbeker bestee, het die premier Nomvula Mokonyane gister laat blyk.
Die besluit om die kaartjies te koop was gegrond op “die behoefte van die regering om stappe te neem … Lees verder
Oranje deurgeroes
Nederland en Spanje was tagtig jaar lank in ‘n oorlog gewikkel. Nou het dit Spanje 120 minute op die sokkerveld geneem om die manne van Oranje te klop, en as wêreldkampioene van die veld te stap.
In ‘n taai wedstryd … Lees verder
Deutschland Jawohl, Uruguay Eisj
Gietende reën en ‘n sopnat veld in Port Elisabeth was waarskynlik die vernaamste rede hoekom Duitsland en Uruguay nie die tipiese vrye spel gelewer het wat tradisioneel in die uitspeelwedstryd uitgestal word om die wêreldbeker se derde en vierde plekke … Lees verder
Geskenke uit Spanje vir Oranje?
Suid-Afrikaanse kinders word vertel Kersvader bring kersgeskenke van die Noordpool af. Nederlandse kinders glo Sinterklaas kom van Spanje af…
Nou speel Oranje in die eindstryd teen Spanje, en Nederland sal ‘n behoorlike Piet Hein uit die hoed moet pluk om … Lees verder
Kaap weer Hollands
Die Kaap is weer Hollands, en nou rus die taak op die Duitsers om hul lywe Piet Hein te hou en die gedugte Spaanse Silwerfloot te kelder om ‘n stamland-eindstryd te verseker.
Oranje het hul kleure voor die kroonprins Willem-Alexander … Lees verder
Deutschland über (amper) alles
Die afranseling wat Argentinië by die Wêrelbekertoernooi se doelevraat, Duitsland, gekry het verbeter die kanse by die wedstryd dat Duitsland en Nederland se Oranje mekaar in die eindstryd die stryd gaan aansê.
Nederland kom in die halfeindstryd teen Uruguay te … Lees verder
Oranje deur na halfeind
“Oranje mag nou glo in die eindstryd.” So berig Trouw oor Nederland se historiese oorwinning oor Brasilië.
Die Oranje-masjien het Vrydagmiddag gewys dat die span die versneller nog dieper kan trap, en het die sokkerreus Braslië met die kous oor … Lees verder
Oranje-optog: Klein eindstryd Vrydag
Baie mense sou dié twee spanne graag in die eindstryd wou sien sake uitspook, maar die loting het bestem dat net en span na Vrydag nog ‘n aanspraakmaker in die wêreld-sokkertoernooi sal wees.
Die Oranje van Nederland stamp Vrydag in … Lees verder