Jaap Steyn: ANC benadeel Afrikaans, dog NP-bewind het wel Afrikatale bevorder

Verskeie kommentators meen dat die veldtog teen Afrikaans eintlik oor politiek gaan. Dit aanvaar ek. Daarby dink ek egter dat die politiek van vergelding ook ’n rol speel.

Maar dis die moeite werd om te kyk na ander gewilde argumente. … Lees verder

Jansen begryp min van taalstryders se motiewe

Hy beweer dat dit vir baie van hulle om die behoud van mag gaan. Watter mag het die taalstryders wat hulle sou wou behou?

Dit gaan vir hulle om die voortbestaan van Afrikaans – onder meer as onderwystaal.

Die werklike

Lees verder

Oor die Afrikaners se verlede en toekoms

ImageIn my vorige twee rubrieke oor die demografiese krisis, asook die positiewe en negatiewe aspekte van ons situasie, is gewys op elemente van die hede. Ten slotte ’n paar opmerkings oor die verlede en toekoms.

As ’n mens die … Lees verder

Afrikaners en Afrikaans: positief en negatief

’n Negatiewe proses wat ook ander tale raak, is globalisering. Oor die hele wêreld is daar ’n verengelsing van hoëvlak-taalgebruik. Hermann Giliomee en Lawrence Schlemmer noem in ’n Vaste plek vir Afrikaans talle dinge soos die uitbreiding van die internasionale Lees verder

Demografiese krisis raak reeds ?n ramp

Wanneer ’n mens oor dié saak iets wil sê, is ’n vermaning of voorbehoud van N.P. van Wyk Louw baie ter sake. Dit kom uit ’n opstel wat hy in 1959 geskryf toe ons die “Wonder van Afrikaans”-feeste gevier het. Lees verder