Albert Brenner: Die Vryheidsfront Plus Moses

Tydens die onlangse SONA16-debat in die parlament het Corné Mulder, die hoofsweep van die VF+, opgestaan en gevra dat die Stoel hom moet “erken”. Laasgenoemde het hom toe kort en aandagtig aangekyk, gefrons… en gevra wie hy is.

En dít, … Lees verder

Die leuen word voljarig

21 Jaar gelede het die demokraties verkose NP-regering, onder die leierskap van FW de Klerk, die volgende 10 beloftes gemaak indien hulle kiesers JA stem in die 1992-referendum.

Kyk asseblief mooi na elke belofte, en oordeel dan self wat waar … Lees verder

Ontmoet Media24

Deur Albert Brenner.

Welkom by Media24. Hieronder vind u uitsprake van twee van die bekendste joernaliste/skrywers van Media24, Lilliët Radlof (redaktrise van Women24 en feminis) en Chris McEvoy.

Media24 behoort aan Naspers . Naspers is die grootste media maatskapy in … Lees verder

Rugby en die Afrikaner

deur Albert Brenner

Jy sal hom vind daar waar hy deur die strate van menige Westerse stad drentel – veral in Statebondshoofstede soos Londen, Dublin en Sydney.

En in die stede en dorpe van Suid-Afrika is hy ‘n algemene gesig…

Lees verder