Stellenbosse meisieskool verkoop skilderye om geld in te samel

Image
Plakkaat van Bonhams met Laubser-skildery

Drie waardevolle skilderye wat aan een van Stellenbosch se topskole, Hoërmeisieskool Bloemhof, behoort, gaan in Londen op 'n veiling verkoop word, deels om onderwysers te help om die dorp se hoë eiendomspryse te bowe te … Lees verder

Ekonomiese krisis knou internasionale kunsmark erg

Die veilingkamer by Christie’s in New York was baie bedeesd terwyl 85 stukke impressionistiese en moderne kuns onder die hamer beland het, met 44% van die items wat nie kopers gekry het nie.

Daar is wel nog geld in die Lees verder

Opblaashondeontlasting weggewaai

Dit is die skepping van die eietydse Amerikaanse kunstenaar Paul McCarthy getiteld "Complex Shit" en is deel van die Paul Klee Sentrum se tentoonstelling "East of Eden: A Garden Show".

Die massiewe kunswerk wat in die tuin uitgestal was, het

Lees verder

‘n Italiaanse dekmantel

In dié geval gaan dit oor 'n agtiende-eeuse skildery deur Giovanni Battista Tiepolo. Die skildery dien as agtergrond by regeringsperskonferensies in eerste minister Berlusconi se amptelike woning.

'n Digitale kopié van die meesterstuk is oor die afgelope weke bygewerk om

Groot meester se werk ontdek

Dit is 'n skildery van Maria Magdalena wat God smeek om genade terwyl sy haar naaktheid verberg.

Die skildery hang al in Milaan se Ambrosiana Biblioteek sedert 1618.

'n Ander aanduiding van Titiaan se meesterhand in die werk is 'n

‘n Monet-skildery haal R317 miljoen in New York

Buitelandse kopers het die veiling by Christie oorheers weens die swak dollar. Ander kunstenaars wie se werke onder die hamer gekom het, was die beeldhouers Auguste Rodin en Alberto Giacometti. Altesame R2,1 miljard se werke is verkoop, maar tog het … Lees verder