Ek is nie gewild vandag nie want ek trap almal soos in 1995 uit wat die onderbroekvlagbokke toejuig. Ons het toe ons vryheid vir die ANC en De Klerk se rugbytoffie verruil.
Die deursnee-Afrikaner suig steeds aan die toffie veral … Lees verder
Rig briewe aan: briewe@praag.co.za.
Ek is nie gewild vandag nie want ek trap almal soos in 1995 uit wat die onderbroekvlagbokke toejuig. Ons het toe ons vryheid vir die ANC en De Klerk se rugbytoffie verruil.
Die deursnee-Afrikaner suig steeds aan die toffie veral … Lees verder
Hoera, ma, ek is onindiensneembaar. Die woord, sê my geleerde taaltjomme, is Afrikaans vir unemployable.
Nie ek of jy het geweet dat die gebrek aan ‘n driejaargraad my in die tou by die Werkloodheidsversekeringsfonds sal sien sit nie. Wie … Lees verder
In reaksie op Sydney Gregan se brief: Die Afrikanervolk aan die einde van die pad? van 1 September 2019, wil ek vra: Is dit neusie verby vir die Europese afstammelinge aan die suidpunt van die “Donker kontinent”? Afstammelinge van Nederland, … Lees verder
Gisteraand dink ek weer aan daardie nagtelike ”river crossing” iewers diep in Angola (terloops ons troepe kon nie eintlik swem nie en ons leiergroep was heel nag in die water). Toe die skielike besef dat daar seker fokken krokodille was … Lees verder
Voor 1953 was daar kerkskole, sendingskole, wat deur die buiteland gesubsidieer was tot en met 1953. Toe Verwoerd daar oorneem, is daar ‘n klomp dinge wat hy laat ondersoek het. Dis eers van 1954 af wat die staat van die
… Lees verderHierdie is ‘n raaisel. Kom ons kyk of julle dit kry. Net ‘n wenk : dit gaan oor politiek.
My buurman oorkant die straat het ‘n tydjie gelede ‘n brakhond aangeskaf by die DBV. So’n nare vaalgrys gedoente met ‘n … Lees verder
Aangaande die huidige grondgrypplanne, ek dink die lesers en joernaliste moet nou begin besef die SAKP / ANC se stryd het nooit werklik oor bevryding gegaan nie, maar oor die geleidelike infasering en vestiging van ‘n totalitêre kommunistiese staat. Dit … Lees verder
Soos wat ons die kerk binnegaan, het die gemoedere nog … Lees verder
Op 17 Maart het … Lees verder
Ek dink die meeste van die ou model C-skole gaan sulke krake in baie van hul geboue en strukture toon soos dié by Hoërskool Driehoek. Niemand sien dit raak nie. Dit is uit die oog uit en die departement doen … Lees verder
PRAAG wens al sy lesers ‘n geseënde Geloftedag toe. Dis die een dag van die jaar dat daar ‘n eenheidsgevoel onder alle Boere en Afrikaners heers, in herinnering aan die lyding, opofferings en heldedade wat die Groot Trek behels het. … Lees verder
‘n Kort brief na aanleiding van Suidpunt se artikel op die Praag-blad oor NP van Wyk Louw se Lojale Verset: “Opstand is net so noodsaaklik in ‘n volk as getrouheid. Dit is nie eens gevaarlik dat ‘n rebellie misluk … Lees verder
Hier in die vroeë oggendure swoeg ek met die verwerking van ‘n projek aangehelp deur ‘n konstante voorraad kafeïn en nikotien (ek wéét, ek wéét). Nogtans vind ek dat my aandag telkens afgelei word deur die nuus. Nog ‘n plaasmoord, … Lees verder
Ek het nog nie waargeneem dat enigeen oor die openlik rassistiese
aspek van onteiening sonder vergoeding praat nie. Tereg weet almal dat
onteiening gemik is teen grond in wit besit, maar daar is kru rassisme
in die term “sonder vergoeding” … Lees verder