As manne sag vat

Die Bybel, wat die man as die hoof van die huis uitwys, het steeds vir my ‘n groot krag en waarheid.  Ek glo nie aan die onderdrukking van die vrou nie, glad nie!  Mans wat hul vroue woordeliks of liggaamlik

Lees verder

Agter elke man, staan ‘n ingeligte vrou

Miskien moet ek 'n raps meer agtergrond oor manlief gee. Sy belangstellings in rolprente en aktrises is skraps. Hy slaap dwarsdeur tagtig persent van die flieks wat ons kyk en as hy wakker bly tot aan die einde is dit Lees verder

Alles gaan oor gereedskap

Om 'n moeilike materiaal met 'n stomp skêr te probeer knip, kan senutergend wees. Lê 'n patroon uit met net 'n paar spelde of werk 'n soom in met 'n veels te groot naald. Nee, mens se gereedskap moet reg … Lees verder