Motors: Nissan Micra is ‘n geheel nuwe motor

Nissan se Micra was nog altyd die kleinste Nissan wat jy in Suid-Afrika kon koop. Die motortjie was beknop en werklik nie een van die mooiste motortjies op die pad nie. Die nuwe Micra lyk nou heeltemal anders, is heelwat … Lees verder

Isuzu MU-X bied goeie waarde vir geld

Met die vertrek van General Motors uit Suid-Afrika het die Chevrolet Trailblazer wat ‘n teenvoeter vir Toyota se Fortuner en Ford se Everest was, ‘n reusegaping in die marksegment gelaat.

Isuzu, wat ook deel van die GM-stal was, het egter … Lees verder

Motors: Opel Grandland stof sportnutsmededingers uit

Opel se wortels dateer terug na ‘n firma wat naaimasjiene vervaardig het, en deur Adam Opel in 1862 gestig is. In 1886 begin die maatskappy fietse vervaardig en sy eerste motor volg in 1899.

Die Duitser Adam Opel het vanaf … Lees verder

Motors: Die Mitsubishi Pajero Sport is ‘n opwindende sportnutsvoertuig

Die plaaslike motormark word net soos dié elders ter wêreld oorheers deur sportnutsvoertuie. Die tradisionele sedanmotor is vinnig besig om uit te sterf. In Suid-Afrika word daar bykans maandeliks nuwe modelle van byna elke vervaardiger bekendgestel. Die goed word al … Lees verder

Motors: Sweedse swier

Suid-Afrika se motorkopers is werklik kieskeurig wanneer dit by rygoed kom. Daarby moet ons ook byvoeg dat plaaslike kopers aan baie erge lojaliteitsindroom ly wanneer dit by vervaardigers kom. Dié wat ‘n gewone, betroubare elkedagrydingetjie wil aanskaf, koop niks anders … Lees verder

Motors: Mengelmoeskardoes!

Ons kon oor die afgelope paar weke verskillende motors onder hande neem. Die motors verteenwoordig ‘n breë spektrum van die plaaslike motormark, van die Mercedes-Benz GLC 250-koepee tot die Isuzu KB 300D-dubbelkajuitbakkie.

Mercedes Benz GLC 250-koepee

Hier is ‘n snaakse … Lees verder

Motors: Nuwe Tiguan in ‘n ander klas

Volkswagen se nuwe Tiguan is nie groter en langer as die vorige generasie nie, maar ook baie ruimer en heelwat meer verfynd.
Met die nuutste weergawe het Volkswagen vir seker ‘n nuwe hoogtemerk in hierdie segment daargestel.

Die motor vertoon … Lees verder

Motors: Sportnutsoorlog

Kan die gevestigde rolspelers die nuwe aankomeling in die mark teëstaan of gaan dit ‘n kwessie wees van: almal hou by wat hul ken?

Met sedanmotors wat regoor die spektrum in byna alle markte dwarsdeur die wêreld wegkrimp ten gunste … Lees verder