Steve Hofmeyr sing ‘Die Stem’ by stampvol Kaboem-fees op Nylstroom

Steve Hofmeyr het ‘n verdere uitdaging aan die linkse hoofstroommedia gerig deur Saterdagaand net ná nege-uur “Die Stem” aan die einde van sy vertoning by die Kaboem-fees net buite Nylstroom te sing. Die skare van sowat 7 000 mense (sommige … Lees verder

Post-/moderne musiekkonsert en voorlesing op 31 Julie 2015

‘n Kombinasie van eietydse musiek en ‘n boekvoorlesing word op 31 Julie 2015 om 18:30 by Hoërskool Randburg se musieksentrum aangebied deur Benjamin Fourie (pianis) en Dan Roodt (skrywer en voorleser). Klavierwerke van Ilse-Mari Lee, Étienne van Rensburg en Peter … Lees verder

Gratis kaartjies vir ‘Ons vir jou’ aan PRAAG-lesers

Ons gee tans vyf stelle van twee kaartjies elk weg vir die musiekblyspel oor De la Rey, ‘Ons vir jou’, in die Staatsteater. Die vertoning is op 11 Julie 2012 om 20.00 of ‘n ander geskikte datum wat die wenners … Lees verder

‘Lied van my hart’ verower harte

Steve en NadineDeon Opperman & Sean Else groet met twee ekstra vertonings

Na afloop van die eerste vertonings van Lied Van My Hart het dit gegons op sosiale netwerke. Terugvoer van gehore was oorweldigend positief en vol lof en waardering – soveel … Lees verder

Gratis middagkonsert vandag in Pretoria!

Pretoria-PEN, die skrywersvereniging waarvan dr. Dan Roodt van Praag voorsitter is, bied vandag ‘n gratis orrelkonsert in Pretoria aan. Alle Praaglesers is welkom! Bring ook u vriende en familie saam.

Tyd: 15:00

Plek: Nederduits Hervormde Kerk, Du Toitstraat 169, Pretoria-middestad … Lees verder

‘Tree aan’ is betrokke teater in die Brecht-styl

Toneel uit Tree aanTerwyl die volk by die stembus al hoe meer liberaal raak deur mev. Zille se DA slaafs te ondersteun, slaan dramaturge, sangers en skrywers ‘n ander rigting in. Deon Opperman se jongste musiekspel oor diensplig en die Angolese oorlog is … Lees verder

Obama-musiekblyspel open in Duitsland

‘n Musiekblyspel oor Obama se “Yes we can”-verkiesingslagspreuk gaan hierdie naweek in Duitsland open.

Die blyspel sluit liefdesliedjies van die president aan sy vrou Michelle in en samesang met Hillary Clinton.

Selfs Sarah Palin en John McCain maak hulle buigings … Lees verder

Bok gaan Bokke besing

Luidens ’n persverklaring gaan Bok van Blerk vier liedjies sing vir die wedstryd tussen die Springbokke en die Engelse rugbyklub Saracens.

Hy is genooi om Dinsdag  in die Wembley-stadion op te tree, voor die wedstryd. Dit is die Springbokke se … Lees verder

PRAAG-soir?e met Malcolm Nay, Zanta Hofmeyr en Heleen du Plessis

Die Musaion-trio (Malcolm May, klavier, Zanta Hofmeyr, viool en Heleen du Plessis, tjello) bestaan sedert 2002 en het landwyd en internasionaal bekendheid verwerf. Hulle optredes sluit in die Internasionale Kamermusiekfees in die Baxter, Kaapstad, Unisa-kamermusiekfees, Brahms-fees by UP, Rachmaninof-fees by Lees verder

Die Musaion-trio (Malcolm May, klavier, Zanta Hofmeyr, viool en Heleen du Plessis, tjello) bestaan sedert 2002 en het landwyd en internasionaal bekendheid verwerf. Hulle optredes sluit in die Internasionale Kamermusiekfees in die Baxter, Kaapstad, Unisa-kamermusiekfees, Brahms-fees by UP, Rachmaninof-fees by Lees verder

Dronk swart kunstenaar maak amok by MTV-musiektoekennings

Image

West gryp Swift se mikrofoon

Met 'n bottel duur brandewyn in die hand het swart musiekster Kanye West, 32, 'n vertoning gelewer by die MTV musiekvideotoekennings wat nie gou vergeet sal word nie. En dit was nie 'n musikale vertoning … Lees verder

‘Jackson ‘n inspirasie’

Oud-president Nelson Mandela het blykbaar sy jare in die gevangenis oorleef danksy die feit dat hy voortdurend aan Michael Jackson gedink het. Hy het tydens ‘n ekslusiewe onderhoud met 'n Deense tydskrif in 2005 gesê die wit swartikoon bly vir … Lees verder

‘Ons vir jou’ – ‘n onvergeetlike ervaring

Die opvoering kry dit omtrent eiehandig reg om twee tot drie dekades van anti-Afrikaanse propaganda wat deur die media oor ons uitgegiet is, skadeloos te stel. Die volgepakte saal in die Staatsteater het ná elke toneel hande geklap of van … Lees verder
Die opvoering kry dit omtrent eiehandig reg om twee tot drie dekades van anti-Afrikaanse propaganda wat deur die media oor ons uitgegiet is, skadeloos te stel. Die volgepakte saal in die Staatsteater het ná elke toneel hande geklap of van … Lees verder