Leon Lemmer: Waarom terroriste nie vereer moet word nie

Terrorisme is ‘n gewilde hedendaagse manier waarop aktiviste, bv ANC-kamerade, op ‘n onbeskaafde manier hulle politieke ideale probeer verwesenlik. Die ideologiese gom wat sodanige groep bymekaar hou, kan marxisme wees, soos by die ANC, of dit kan religie wees, soos … Lees verder

Suidpunt: Tot lof van ons rokers

Van ‘sjiek’ tot ‘kommin’ binne slegs minder as drie dekades. Eeue se kultivering en kweek, binne dertig jaar ongedaan gemaak. Boekdele is geskryf en uitgegee oor die nut en verbou van tabak binne Suid-Afrika en Rhodesië; vandag bloot handleidings toe … Lees verder

Sydney Gregan: Wat beteken die nuwe ‘normaal’?

Meeste, indien nie almal van ons nie, kan nie wag dat alles weer na “normaal” terugkeer nie. Daardie dag wat ons weer met ons lewens kan voortgaan soos wat ons dit goeddink. Wat ons weer kan kerk toe gaan op … Lees verder

Leon Lemmer: Philippa Garson oor die bedekte 1990/94-oorlog

Die volgende boek deur Philippa Garson (gebore in 1965) is op 30 Maart gepubliseer: Undeniable: Memoir of a covert war (Auckland Park: Jacana, 2020, 336p, R209 (loot); Amazon Kindle $14,89). Die teks handel veral oor die drie partye wat in … Lees verder

Leon Lemmer: Om ‘n piet-my-vrou te dood

In Amerika is daar die populêre mening dat daar in die suidelike state op groot skaal van slawe-arbeid in boerdery gebruik gemaak is terwyl die meer geïndustrialiseerde noordelike state hulle op ‘n voorbeeldige manier nie eintlik aan hierdie mensonterende praktyk … Lees verder

Leon Lemmer: Konserwatisme: ‘n bekoorlike verlore saak

Richard West (1930-2015) was ‘n konserwatiewe Britse joernalis wat in talle lande gewerk het; ook in Suid-Afrika. Hy is onder meer die outeur van boeke soos The white tribes of Africa (1965), The white tribes revisted (1978) en The diamonds Lees verder

Suidpunt: Nee, Afrikaans het nie ‘Solarpunk’ nodig nie

As jy nou al absoluut sat gelees is aan die alewige distopiese fiksie in Afrikaans wat 26 jaar gans te laat geskryf is (wat uit daai jare vandag as profetiese werk sou geloof kon word), skep moed: In hierdie week … Lees verder

Leon Lemmer: Terrorisme en revolusie

‘n Kwarteeu het verloop sedert die gebeure van 1990/94. Dit het duidelik geword dat daar nie politieke magsdeling plaasgevind het soos valslik aan die blanke kiesers belowe is nie, maar magsoorgawe aan die swart meerderheid. Daar is nie evolusionêre voortsetting Lees verder

Leon Lemmer: Europa: Solidariteit of verdeeldheid

Ek het voorheen geskryf oor pogings om staatkundige eenheid in Europa te bewerkstellig, bv met die Europese Unie (EU). Dit is in ooreenstemming met die versugting na globalisering: “The Enlightenment, in which the idea of the European Union is intellectually … Lees verder

Leon Lemmer: Leon Wessels oor hoe om ‘n verloopte Afrikaner te word

Leon Wessels het voorheen drie boeke gepubliseer: Die einde van ‘n era – bevryding van ‘n Afrikaner (1994), My regte! Jou regte? – kom ons praat (2006) en Vereeniging – die onvoltooide vrede (2010; Amazon Kindle $10,92). Ek het laasgenoemde … Lees verder

Dan Roodt: Herinneringe aan Wits: die begin van Afrikaneronderdanigheid?

Hoe het dit gekom dat Afrikaners so onderdanig aan linkse Engelse en swartes geraak het? Tans te midde van die inperking of “grendeltyd” soos dit ook genoem word, volg almal die voorskrifte wat deur die ANC-terroristebewind afgekondig word. Nie dat … Lees verder

Leon Lemmer: Flip Buys se ‘Die pad na selfbestuur’

Cor Ehlers besin oor Afrikaner-selfbeskikking in sy boek, ‘n Heimat vir Afrikaners: Die tiende provinsie (Praag 9.02.2020). Hy wys op die agteruitgang van die land sedert 1994 en bied ‘n padkaart aan vir die voortbestaan van Afrikaners as … Lees verder

Leon Lemmer: Michael le Cordeur se ‘Halala Suid-Afrika’

Daniel Hugo se verdienstelike boek, Halala Afrikaans (Pretoria: Protea Boekhuis, 2009, 175p), het onlangs ‘n stiefbroer bygekry: Michael le Cordeur se Halala Suid-Afrika: 25 jaar se groeipyne van ‘n jong demokrasie (Naledi, 2019, 441p, R247). Die onderwerp is breër en … Lees verder