Zürich-polisie verbloem etnisiteit van misdadigers om ‘xenofobie’ te bekamp

Zürichse kantonale polisie sal amptelik die eerste polisiemag in Switserland word om nie die nasionaliteit van oortreders in amptelike kommunikasie in te lys nie om “xenofobie” te bekamp.

Dit is bekend gemaak deur die stadsraadslid en sekuriteitshoof Richard Wolff (60) … Lees verder

Berlynse polisie deur Moslem misdaadgroepe geïnfiltreer

‘n Student in Duitsland het vasgestel deur te snuffel op die internet dat die neef van die een van die voorste misdaadbase in Duitsland nou ‘n lid van die Berlynse polisiemag is.

Die Berlynse polisie ondersoek tans ‘n klanklêer van … Lees verder

Plaasmoorde haal die nuus in Nederland

Plaasmoorde in Suid-Afrika word vandag prominent in die Nederlandse dagblad De Volkskrant se meningsblad behandel. Volgens die opskrif word die “stille oorlog in Suid-Afrika gevoed deur ‘n korrupte regering”. Die skrywer van die artikel, Rogier Witlox, meen dat Nederland `wat … Lees verder

Plaasaanval op Ceres-boer ontlok geen reaksie van owerheid

Die voorval Maandagaand toe ‘n boer in die Koue Bokkeveld, Wilhelm van der Merwe, 52, wreedaardig met ‘n mes aangeval is, het tot dusver geen reaksie van die owerheid ontlok nie. Landbou-organisasies, asook die VF Plus, het egter die aanval … Lees verder

Noorweë is vol, sê minister van immigrasie

Toe die VN se hoëkommissaris vir vlugtelinge (UNHCR) onlangs gevra het dat Noorweë hulp verleen aan 40 000 addisionele kwota-vlugtelinge uit Libië en ander Afrika-lande, het hulle ‘n reguit antwoord van Noorweë ontvang: Nee.

In ‘n brief aan die Noorse … Lees verder

Moslems en ateïste begin nuwe veldtog teen Christendom in Suid-Afrika

Die uitspraak van die Johannesburgse Hooggeregshof ten gunste van die ateïstiese organisasie OGOD dat openbare skole in Johannesburg nie meer enige Christelike inhoud aan leerlinge mag kommuninkeer nie, waaronder opening met skriflesing en gebed, het gister saamgeval met die kraak … Lees verder

Leon Lemmer: Jackie Grobler oor Suid-Afrikaanse gedenkplekke

Jackie Grobler was ‘n dosent in geskiedenis aan die Universiteit Pretoria. Hy het verlede jaar afgetree. In Mei is die volgende boek van hom gepubliseer: Oor berge en dale: Op reis met ‘n monumentjagter (Johannesburg: Jonathan Ball, 2017, 286p, R230; … Lees verder

Duitse Facebook-gebruiker swaar beboet oor anti-migrante grap

‘n Duitse Facebook-gebruiker is 1 350 euro beboet deur haar regering nadat sy ‘n anti-migrante grap op haar Facebook-bladsy gedeel en ge-houvan het, en volgens die Duitse koerant Berliner Morgenpost.

Jutta B. is een van ‘n groeiende aantal mense wat … Lees verder

Leon Lemmer: ‘n Sielkundige ontleding van Afrikaners

Hélène Opperman Lewis is ‘n sielkundige wat in Kaapstad en Swellendam praktiseer. Sy is in die jare vyftig in Suidwes-Afrika/Namibië gebore. Teen die einde van verlede jaar is haar boek gepubliseer, Apartheid: Britain’s bastard child (Wandsbeck: Reach Publishers, 2016, 772p, … Lees verder

Ná onluste staar Wits finansiële krisis in die gesig

Ná verlede jaar se onluste en geweldpleging op kampus, staar die Universiteit van die Witwatersrand ‘n finansiële krisis in die gesig. Vir die eerste keer in elf jaar toon die universiteit se boeke ‘n tekort van R405 miljoen.

Hoofsaaklik swart, … Lees verder

Vragmotor ploeg in skare by Duitse Kersfeesmark en dood 12

‘n Vragmotor het in mense by ‘n Kersfeesmark in die weste van Berlyn ingeploeg en verskeie mense gedood en beseer, het die plaaslike media berig.

“Die polisie bevestig dat ‘n vragmotor by ‘n Kersfeesmark in Breitscheidplatz in Berlyn-Charlottenburg ingeploeg het,” … Lees verder

Johannesburgse Jood is beskuldigde in nuwe Facebook-rasseherrie

‘n Jong Jood van Sandton, Ben Sasonof, bevind hom tans midde-in Suid-Afrika se soveelste Facebook-rasseherrie. Soos Penny Sparrow voor hom, het hy hom oor die swart strandgangers in Durban uitgelaat, en sommer terselfdertyd vir president Jacob Zuma beledig. In ‘n … Lees verder

Bevryde Aleppo vier fees

Terwyl ‘n amptelike verklaring oor die situasie uit Damaskus moet kom, het ‘n bron naby aan Siriese weermaghoofkwartier aan RIA Novosti gesê dat die weermag op die rand is daarvan om die stad van terroriste te bevry.

Jubelende Siriërs het … Lees verder

Radio 702 en skakelmaatskappy sit agter Pretoria Girls se ‘haarstorm’

Terwyl die hoof van Pretoria High School for Girls, Karen du Toit, intussen voor die aanslag gekapituleer het en “alle haarreëls opgeskort het”, het dit aan die lig gekom dat ‘n skakelmaatskappy genaamd Powerhouse Public Relations en die geselsradio 702 … Lees verder