Motors: Sjinese sjiek

Sjinese sjiek. Bestaan daar so iets? Dink ons aan Sjinese rygoed, kom die beeld van uiters swak geboude motors wat merendeels uit swakgehalteplastiekpanele aanmekaar gesit is, in my gedagtes op.

Tans in Suid-Afrika is die enigste gevestigde Sjinese vervaardiger wat … Lees verder

Motors: Uiterste pole!

As motorjoernalis kry ek die geleentheid om baie gereeld met allerlei soorte rygoed kennis te maak!

Partykeer is dit betreklik basiese rygoed en ander kere heel luukse, eksklusiewe en duur motors. Die gevolg hiervan is dat ‘n mens so gewoond … Lees verder

Motors: Opel Grandland stof sportnutsmededingers uit

Opel se wortels dateer terug na ‘n firma wat naaimasjiene vervaardig het, en deur Adam Opel in 1862 gestig is. In 1886 begin die maatskappy fietse vervaardig en sy eerste motor volg in 1899.

Die Duitser Adam Opel het vanaf … Lees verder

Motors: Die Mitsubishi Pajero Sport is ‘n opwindende sportnutsvoertuig

Die plaaslike motormark word net soos dié elders ter wêreld oorheers deur sportnutsvoertuie. Die tradisionele sedanmotor is vinnig besig om uit te sterf. In Suid-Afrika word daar bykans maandeliks nuwe modelle van byna elke vervaardiger bekendgestel. Die goed word al … Lees verder

Motors: Bakkiekoning gekroon!

Om oor bakkies te berig, is amper soos om oor rugby, politiek of geloof te gesels! Die onderwerp ontlok hewige konflik en verskillende menings oor wie nou eintlik reg is. Oor die afgelope paar maande het ek n paar van … Lees verder

Motors: Sweedse swier

Suid-Afrika se motorkopers is werklik kieskeurig wanneer dit by rygoed kom. Daarby moet ons ook byvoeg dat plaaslike kopers aan baie erge lojaliteitsindroom ly wanneer dit by vervaardigers kom. Dié wat ‘n gewone, betroubare elkedagrydingetjie wil aanskaf, koop niks anders … Lees verder

Motors: Mengelmoeskardoes!

Ons kon oor die afgelope paar weke verskillende motors onder hande neem. Die motors verteenwoordig ‘n breë spektrum van die plaaslike motormark, van die Mercedes-Benz GLC 250-koepee tot die Isuzu KB 300D-dubbelkajuitbakkie.

Mercedes Benz GLC 250-koepee

Hier is ‘n snaakse … Lees verder

Motors: Nuwe Tiguan in ‘n ander klas

Volkswagen se nuwe Tiguan is nie groter en langer as die vorige generasie nie, maar ook baie ruimer en heelwat meer verfynd.
Met die nuutste weergawe het Volkswagen vir seker ‘n nuwe hoogtemerk in hierdie segment daargestel.

Die motor vertoon … Lees verder

Motors: Intreevlakbuksies: kampioene of pampoene?

In die wêreld van motors verander dinge bykans net so vinnig soos in die wêreld van tegnologie; die twee segmente is mos eintlik verwant. Ons het ‘n paar intreevlak- (of laat ons dit anders stel) onder-R200 000-motortjies bestuur.

Nou sal … Lees verder

Motors: Sportnutsoorlog

Kan die gevestigde rolspelers die nuwe aankomeling in die mark teëstaan of gaan dit ‘n kwessie wees van: almal hou by wat hul ken?

Met sedanmotors wat regoor die spektrum in byna alle markte dwarsdeur die wêreld wegkrimp ten gunste … Lees verder

Motors: Mitsubishi Pajero in ‘n klas van sy eie

Suid-Afrika het slegs ‘n paar hardebaardviertrekwaens wat byna enige plek sal loop terwyl die insittendes in die gootste gemak kan terugsit en die ervaring beleef. Die slegte nuus is dat die hardebaardwaens almal aan die verkeerde kant van R1 miljoen … Lees verder

Motors: MX5 teenoor SLC

Almal droom daarvan om ‘n plat sportmotor te kan ry. Daar is al hoeveel liedjies daaroor geskryf maar min van ons kry ooit die geleentheid om dit werklik te ervaar!

In Suid-Afrika is daar ook nie so baie afslaankapsportmotors om … Lees verder

Motors met uitheemse geure

Vra enige iemand in Suid-Afrika wat hulle van motorvervaardigers soos Toyota, Mazda, Nissan of Honda dink en hulle antwoord sal eensklaps “betroubaarheid” wees. Dink nou veertig jaar gelede en daardie selfde mense sou dan gepraat het van “Jap Scrap”, want … Lees verder

Motors: Makrogesinswaens!

Die meeste van ons het op een of ander stadium in ons lewe te doen gekry met ‘n VW Kombi of bussie. Om een of ander rede het die gewildheid van die gesinsbussie heelwat afgeneem van die vroeë jare sewentig … Lees verder