Hennie van Coller: Univ. Vrystaat vertrap grondwet met nuwe Engelse taalbeleid

Op 6 Junie (2015) se UV-raadsvergadering gee die raad ’n mandaat dat die taalbeleid van die universiteit hersien moet word. ’n Komitee (die talekomitee van die uitvoerende komitee) word saamgestel. Die name van die lede van dié komitee word nooit … Lees verder

Prof. Hennie van Coller: ‘Doodsklok vir Afrikaans lui’

Daar woed in die afgelope tyd weer ’n druk debat rondom Afrikaans en (veral) sy hoër funksies. Sonder sy hoër funksies (soos die gebruik van die taal in die regswese, politiek, media en onderwys) is ’n taal geen volwaardige standaardtaal

Lees verder