As ons die media dophou van die afgelope paar dae, sien ons dat dit nie net Tim du Plessis is met sy skimprede oor die vermoorde Amerikaanse oorlogsveteraan Ashli Babbitt in die Capitolgebou in Washington nie. Ek ontdek toevallig hierdie … Lees verder
Skrywer: Joseph Secrève
Hoe fascisme antifascisme geword het
As ons na die ontploffing van geweld kyk wat hoofsaaklik in die Verenigde State losgebars het die afgelope paar maande kan ons konkludeer dat daar sprake is van ’n eindspel van een of ander aard. Duisende misleide jeugdiges is besig … Lees verder
Joseph Secrève: Je suis Afrikaner
In verband met ’n intense studie wat ek gedoen het die laaste paar jaar was ek effens weggewees van rubrieke skryf, maar noudat die situasie wêreldwyd uiters sorgwekkend afteken, dink ek dit is belangrik om die publiek van ’n paar … Lees verder
Is hy ‘n regte Moslem?
Oor die hele wêreld het mense geskok en met afsku gereageer toe die Russiese ambassadeur in Turkye, Andrei Karlof op 19 Desember plotseling in die rug geskiet was deur die 22-jarige jihadistryder Mevlüt Mert Altintas. Sonder ‘n skyn van kans … Lees verder
Soos bo, so ook onder
As ons kyk na die nasleep van die verkiesingsoorwinning van Donald Trump, sien ons hoe diep verdeel die Verenigde State geword het. Dit is egter nie soseer ‘n verdeling tussen ryk en arm nie, of tussen wit en swart nie, … Lees verder
Die stand van die Amerikaanse wedloop
Soos wat die aanloop na die presidentverkiesing van die Verenigde State vorder, word die stryd meer verbete en persoonlik. Albei partye probeer mekaar roskam oor hul slegte gedrag uit die verlede. Dit is natuurlik ‘n gerieflike strategie om die aandag … Lees verder
Hoe linkse politiek geweld in die hand werk
Die afgelope paar jaar het ons vanuit allerlei hoofstroommediabronne verneem oor dade van agressie wat gepleeg was deur uiteenlopende figure, van geloofsfanatici tot mense wat geestessiek is. Soos dit die gewetenloosheid van die politiek betaam, probeer almal hier munt uit … Lees verder
Trump en die binnekring
Die miljardêr eiendomsagent en sakeman Donald Trump het tot dusver goeie oorwinnings behaal. Hy lyk die mees geliefde kandidaat te wees vir die Withuis die komende vier jaar, en sy populariteit word verder versterk deurdat sy teenstaanders bedreig voel deur … Lees verder
Wie bevorder haat en rassisme werklik?
Max du Preez vra in sy nuuste tirade of rasse mekaar deesdae meer haat as destyds.
Voordat ek hierdie aspek in diepte gaan bespreek, weet ek dat bykans alle lesers se antwoord op hierdie vraag ‘n volmondige “Ja” gaan wees.… Lees verder
Hoe stalinisties is Poetin werklik?
Die eindelose propaganda wat ons van netwerk24 moet verkrop ken blykbaar geen perke nie.
Ek verwys nou na die artikel “‘Demokrasie’ by Russe net Poetin se idees” van Leopold Scholtz.
In hierdie artikel word weer benadruk dat Poetin besig is … Lees verder
Nederlandse toleransie
“Een koekje van eigen deeg” seg die Kaaskoppe mos wanneer iemand se vuil streek aan ander na hom terugkom, anders bekend as “boontjie kry sy loontjie”.
En dit is wat verlede week hier gebeur het. Ek verwys nou na … Lees verder
Protes: ‘n Monster met ‘n eie lewe.
Terwyl die wêreld in brand staan, Suid-Afrikaanse universiteite die slagoffer is van voortdurende proteste, en die huidige Amerikaanse leiers doodsbang lyk te wees vir sommige presidentskandidate, kan ons ’n duidelike patroon gewaar: Proteste en meer proteste. In die begin lyk … Lees verder
Joseph Secrève: Obama en Clinton, diktators van die proletariaat
Volgens diverse mediabronne voorspel 2016 nie veel goeds nie. Russia Today se Max Keiser waarsku oor ‘n finansiële superseepbel wat gaan bars, Generaal André Blattmann van die Switserse weermag meen dat Europa op die randjie van ‘n burgeroorlog staan, die … Lees verder
Ons psigotiese massamedia
Dikwels funksioneer ‘n gehele samelewing soos een indiwidu. In samelewings is daar byvoorbeeld verskillende range en stande en ordes wat saamwerk om ‘n funksionele eenheid te bewerkstellig, soortgelyk aan die verskeidenheid organe in ‘n mens se liggaam. Daar is ook … Lees verder