Om diefstal te legitimeer

Sedert 1994 is Afrikaners nuwe lesse geleer – veral in die hoofstroommedia wat ons soos kritikasters betig as ons nie polities korrek bly nie.

Ons is geleer dat politieke leierskap nie deur beginsels gelei word nie, maar deur pragmatisme, oftewel … Lees verder

Johann Wingard: ‘n Strategiese alliansie tussen Boere en Russe?

My eerste kennismaking met Rusland was aan die einde van November 1993. Toe die Swissair-vliegtuig op die Moskouse lughawe land en mens die wit sneeu en ystoneel buite sien, besef jy waarmee Napoleon en Hitler se troepe mee te kampe

Lees verder