Skoppensboer volg nie eintlik die hoofstroommedia nie, dus steur hy hom nie veel aan die gereelde gesnak na asem as daar oneerbiedig na ‘n nie-blanke verwys word nie. As jy Beeld of News24 met Adderjan Basson aan die stuur sou … Lees verder
Skrywer: Skoppensboer
Skoppensboer: Ons kort ‘n nuwe idee soos… apartheid
By die onlangse Jeugdagvieringe het president Jacob Zuma gesê dat die jeug “radikaal en revolusionêr moet dink”. As ‘n louwarm aanhanger van die president — by gebrek aan enige ander leierskap in ons land — het hierdie gedagte Skoppensboer nou … Lees verder
FW de Klerk bring hulde aan Fidel Castro
Oudpresident FW de Klerk het vandeesweek hulde aan die afgestorwe Kubaanse leier, Fidel Castro, gebring. “Fidel het oor ‘n ongewone charisma beskik wat ‘n groot uitwerking op sy land en op die wêreldgeskiedenis gehad het. Ons in Suid-Afrika kan ook … Lees verder
Skoppensboer: Die DA en EFF ‘verskil net in taalgebruik’
Skoppensboer is genoodsaak om te bely: Hy het nie in die pas afgelope munisipale verkiesing gaan stem nie. Hy het dit sterk oorweeg om sy stembrief te gaan bederf, maar toe hy die lang ry mense by die stemlokaal sien, … Lees verder
Skoppensboer: Met alles reeds verniet, waarom nog klasgeld betaal?
Skoppensboer moet sy verbasing uitspreek dat die ANC-bewind nie lankal tersiêre studie gratis en verniet gemaak het nie. Soveel dinge in Suid-Afrika is dan reeds verniet: elektrisiteit in Soweto en op baie ander plekke waar jy net jou draad kan … Lees verder
Die Kapoenskoenprys: PRAAG kondig nuwe maandelikse prys aan
Jare gelede was daar in Suid-Afrika ‘n mode vir grys skoene. Dit het by joernaliste vasgehaak en vandag nog beskuldig hulle hul teenstanders links en regs van onaanskoulike skoeisel. Maar intussen het die koms van die sogenaamde reënboognasie daarvoor gesorg … Lees verder
Skoppensboer: Obama en Mandela wen Nobelprys vir ‘n tweede keer
In ‘n verrassende skuif het die Nobelpryskomitee sy vorige besluit hersien en die 2015 Nobelprys vir Vrede gesamentlik aan die Amerikaanse president Obama en postuum aan Nelson Mandela toegeken.
“Die besluit was nie ‘n maklike een nie,” het ‘n woordvoerder … Lees verder
Skoppensboer: Befoeterde bafoer straf kontrarevolusionêre graadnulleerlinge
In Indië het hulle heilige koeie. In Suid-Afrika los hulle die koeie sonder kos en water soos Madame Thandi Modise, die opkomende boerin, gedemonstreer het. By ons is koeie dus allermins heilig, synde dikwels mishandel. Maar ons het heilige mense! … Lees verder
Skoppensboer: Soliforum se denksprong tot in Lenin se mousoleum
Skoppensboer se naweek het stil maar gelukkig verloop. Veral was hy in sy noppies dat Oom Clive uiteindelik sy laaste dae in vrede kan slyt, sonder om weer in Pretoria-Sentraal met glasskerwe in die … Lees verder
Media24 ken Mandy Rossouw-kleinhuisieprys aan Conrad Koch toe
Skoppensboer het ook vandeesweek mit gespannter Aufmerksamkeit die nuwe reëls in ons agbare howe gadegeslaan. Reël nommer 1, subartikel (a) is: Bring jou pop saam. Subartikel (b) van dieselfde reël bepaal: Trek loslit aan en laat jou pop met sy … Lees verder
Afriforum kla Solidariteit van rassisme aan!
Nou die dag is Skoppensboer uitgenooi na Afriforum se multimiljoenrandhoofkantoor in Centurion. Buite lyk dit soos ‘n motoruitvoerterminaal in Europa, soveel splinternuwe luukse Duitse motors is daar wat in die Hoëveldse somerson staan en skitter.
Binnekant is dit net marmer … Lees verder
Skoppensboer: Ek is bliksems liberaal en radikaal
Dis nou hoog tyd dat ek wat Skoppensboer is uit die kas kom en bely: Ek is ôk liberaal. Van my beste vriende werk by Naarpers of die universiteite waar ons al die Afrikanerbloedjies met marxisme, feminisme en liberalisme indoktrineer. … Lees verder
Is jy ‘actually’ Afrikaans?
Skoppensboer het ‘n broertjie dood aan kreoolse Afrikaans, Engfrikaans, Mengels (een Kaapse kreoolsdigter noem dit só) en ander vorme van geradbraakte taal wat daagliks ons ore pynig.
Hoewel Skoppensboer weens sy volgehoue boikot van DSTV en ander vyandelike media, geen … Lees verder