Bykans alle blanke DA-kiesers is rassiste, aldus Mmusi Maimane

Dis amptelik, aldus die “Obama van Soweto”, die DA se leier, Mmusi Maimane: Rassiste is nie welkom in die DA nie. Nie net dit nie: As jy wel ‘n rassis is, moenie eers bodder om jou kruisie vir die DA … Lees verder

Die PK-juigkommando verbaas deur honde wat op hul agterbene loop

‘n Smous van gemorsmusiek, ene DJ S’bu, maak anderdag die wilde bewering dat ‘n swart matrikulant, Mpho Mokoena, kwansuis 100% in al sy vakke tydens sy 2014 matriekeindeksamen sou behaal het. Beide die pers en sosiale media soos Twitter raak … Lees verder

Té simplisties om net Heyneke Meyer te verkwalik

Saterdagmiddag se treurmare in Brighton gaan ongetwyfeld vir weke nog die hoofpunt van bespreking onder rugbygeesdriftiges in Suid-Afrika wees. Die eens magtige Bok word soesji, afgeslag deur die Japannese.

Veral een akteur in die Japannese tragedie staan vierkantig in die … Lees verder

Manfred Delport: Is die politiek korrektes steeds sjimpansees?

Soos met die meeste nuusgebeure in Suid-Afrika, het die ontdekking van Homo Naledi by die sogenaamde Wieg van die Mensdom vir groot vermaak en komedie gesorg. Ek het my veral verkneukel aan drie reaksies op dié vonds.

Die eerste was … Lees verder

Jenner en Dolezal se knuppels in die linkse hoenderhok

Kyk, as daar één ding is wat jy nie vir ‘n feminis moet sê nie, sou dit wees dat die manlike en die vroulike brein wesentlik verskil. Volgens feministe is dit ‘n infame leuen, en is daar hoegenaamd geen onderskeid … Lees verder

Moenie my transformeer nie! Ek is Engels!

Cecil John Rhodes was nie ‘n gawe persoon nie. Jare voor die Nazi’s se konsep van rassuiwerheid het die homoseksuele Rhodes alle ander volke, behalwe sy mede-moddereilandjiebewoners, as benede hom en sy ingeteelde landgenote beskou. Hy het hom openlik beywer … Lees verder

Die Curroskool, vervolg

Soos lesers kan aflei uit my twee rubrieke wat oor dieselfde onderwerp handel die afgelope paar dae, vind ek die gebeure by die Curroskool besonder interessant. Dit is interessant omdat dit al die elemente van wat die multikul-gedrog onwerkbaar maak, … Lees verder

Windbestuiwing by die Curroskool

In Sub A het ons lessenaars gehad waarop ons so twee-twee gesit het. Dit was sulke houtlessenaars, suur van die sweet van talle vorige geslagte skoolkinders. My lessenaarmaatjie was die slimste kind in die klas, Suzette. Ek was doodbang vir … Lees verder

Dankie tog vir die MRK en die Gelykheidshof!

Soweto is in ligte laaie. Diegene wat die hoofstroommedia jeugdiges noem, is op ‘n plundertog gemik teen uitlanders; diegene wat nie die plaaslike bevolking se taal, etniese herkoms of velkleur deel nie. Somaliërs, asook winkeleienaars uit Pakistan word geteiken. ‘n … Lees verder

Restitusie – ‘n gawe idee

Ek het onlangs ‘n skreeusnaakse inbelprogram op die radio gehoor. Soos met baie goed wat werklik snaaks is, was dit nie bedoel om snaaks te wees nie, en was beide die onderhoudvoerder en haar gas doodernstig. Die ateljeegas was ene … Lees verder

Die skynheilige PK-terroriste

Baie jare gelede het iemand ‘n KP-traktaatjie in ons posbus kom gooi. In dié was daar ‘n spotprent. Dit was van ‘n maer, wit outjie wat gesteier het onder die gewig van ‘n geweldige oorgewig swart persoon wat op sy … Lees verder

Bloed aan Carina de Vries Papenfus se hande

Een ding wat my telkens opval van die vyandigheid teenoor Afrikaners en Boere wat deesdae hoogty in Suid-Afrika vier, is dat dit juis nié swartmense is wat ons so vyandiggesind is nie. President Zuma het byvoorbeeld op Geloftedag, tydens die … Lees verder

Steve kan stilgemaak word, die waarheid egter nié

As daar een ding is wat ‘n libgestremde kenmerk, is dit vrees. Vrees vir sogenaamde rassisme. Vrees vir die denkbeeldige regse gevaar. Vrees vir uitlatings deur sangers op sosiale netwerke. Daardie vrees neem tans die vorm aan van ‘n histeriese … Lees verder

‘n Wakkerskrik-week vir Afrikaners

Deur Manfred Delport.

Die vorige regering het graag gepraat van ‘n totale aanslag teen Suid-Afrika. Gebruik egter laasgenoemde term vandag, en al wat ‘n libgestremde, kruiperkaner en paaier is, wil die horries kry. Jy sal onmiddellik as paranoïes uitgekryt word. … Lees verder