Suidpunt: Moet ons wérklik geld skenk aan groot Afrikaanse kultuurorganisasies?

Ek gaan nou baie eerlik wees: ek het nog nooit aan groot kultuurorganisasies geld geskenk nie. Ek vermoed kultuurorganisasies het ‘n ingeboude kodering om met verloop van jare van binne verrot of uitgehol te raak.

Laat ons gou eers kyk … Lees verder

Afrikaansonderrig sonder ‘n doel

Ek reageer op slegs twee paragrawe in ‘Toekoms in eie taal: ‘n Risiko-ontleding van die Afrikaanse taalgemeenskap en vertrekpunte vir ’n taalstrategie’ (Jacobs, Langner & Steyn, Pretoria: FAK, 2013, 98p). Hier is die paragrawe onder die subhofie 2.2.7: ‘Die verbetering … Lees verder

Suidpunt: Red Afrikaans, verlos ons van die neerslagtige fiksie!

Van die giftigste resensies sal jy nie tussen die datagrepe van Netwerk24, “Literator”, “LitNet”, “Tydskrif vir Letterkunde” of selfs jou dorpskoerant vind nie. Ook nie die Suid-Afrikaanse Engelse pers nie. Hoe kan iets giftig wees as dit nie van die … Lees verder