Julian Müller-boek sit gelowiges aan die dink

Die publikasie Geloof anderkant Sondag is deel van Julian Müller se trilogie. Die ander twee boeke is:  Om te mag twyfel en Opstanding. Dit blyk dat in die trilogie die aspek van “twyfel in geloof” sentraal staan.

Titel: Geloof

Lees verder

Nederlandse Vermeulen ontdek ‘n groter werklikheid in Suid-Afrika

Bram Vermeulen, die Nederlandse joernalis van “het jaar 2009” het pas ‘n lesenswaardige boek gepubliseer oor sy ervaringe as buitelandse korrespondent van die NRC Handelsblad, die NOS TV Joernaal, die VRT asook die Nederlandse Wereldomroep.  Die boek is … Lees verder

Oscar Pistorius: Regshervorming nodig

Die Oscar Pistorius-saak is sekerlik vir die “man op straat” van opvoedkundige waarde, maar ook ‘n ontnugtering. Van opvoedkundige waarde oor die proses en die hofprosedure. Maar dan ook ‘n ontnugtering oor die kostes, oor die eensydige manipulasie van feite … Lees verder

Die Oscar Pistorius-saak is sekerlik vir die “man op straat” van opvoedkundige waarde, maar ook ‘n ontnugtering. Van opvoedkundige waarde oor die proses en die hofprosedure. Maar dan ook ‘n ontnugtering oor die kostes, oor die eensydige manipulasie van feite … Lees verder

Kosie Pretorius meen Pik Botha het mense oor SWA mislei

Die geskiedenis van Namibië van ontvoogding vanaf Duitse kolonialisme sedert 1884 na soewereine onafhanklikheid in 1990 is een van verlore kanse waarin Suid-Afrika die bal verkeerd gespeel het.

In die mees onlangse geskiedenis van hierdie multi-etniese land was JWF (Koos) … Lees verder

362 jaar van voorbereiding vir ‘n oorname

Verstommend is die feit dat swartmense in SA, na die persepsie van die wêreld, vir 362 jaar sedert 1652 deur blankes onderdruk is, maar dat swartes in 1993 bevoeg geag is om oor die lotgevalle van ‘n Westers georiënteerde samelewing … Lees verder