Lesufi dwing 2 Afrikaanse hoërskole om Engelse klasse in te stel

Panyaza Lesufi, die anti-wit, anti-Afrikaanse LUR vir onderwys in Gauteng het Hoërskool Overkruin en Hoërskool Montana in Pretoria gedwing om Engelse klasse in te stel.

Die twee skole het gister gepoog om Lesufi se verengelsingsaanslag af te weer deur ‘n … Lees verder

Geseënde Kersfees word al ons lesers toegewens!

Lees verder

Amerika verwag rentekoersverhoging vandag met Dow naby 20 000 ondanks/danksy Trump

Nie net het die wêreld se links-liberale hoofstroommedia voorspel dat Donald Trump loshande die Amerikaanse presidentsverkiesing sou verloor nie, maar ook dat daar ‘n finansiële ineenstorting sou plaasvind indien so ‘n hoogs onwaarskynlike gebeurtenis ooit sou plaasvind. Wel, die onwaarskynlike … Lees verder

Dan Roodt: Beeld vloek steeds oor Trump

Verlede jaar het Beeld en al sy slimjanmeningsprekers soos Leopold-skuim-om-die-mond Scholtz ons verseker dat Donald Trump nie eens een persent kans had om die Republikeinse kandidatuur te verower nie, wat nog te sê Amerikaanse president te word. Vir ‘n (anglisisties) … Lees verder

Dan Roodt: In Stockholm broei ‘n ‘regse gevaar’

Ek is nou maar enkele dae terug van my besoek aan Stockholm waar ek op uitnodiging aan die Identitär Idé-konferensie op Saterdag 1 Oktober deelgeneem het. Oral in Europa het die woord “identitêr” deesdae ‘n regse of nasionalistiese konnotasie en … Lees verder

Dan Roodt: Die ‘nie-rassige’ haarontploffing

Die tragikomedie wat as die “nuwe Suid-Afrika” bekenstaan, sorg elke dag vir vermaak. Dit is óf grusaam van aard, in die vorm moord en doodslag, óf dit is klugtige krete van “rassisme” rondom haarreëls vir meisies, byvoorbeeld. Ek verwys hier … Lees verder

Dan Roodt: Die slegte en die goeie van die munisipale verkiesing

Ek het nie ‘n perd in die resies gehad met dié munisipale verkiesing nie. Toenemend voel ek dat verkiesings eintlik irrelevant raak sover dit die Afrikanerminderheid aanbetref. ‘n Mens kan verkiesings gebruik om bietjie hoofstroompublisiteit te verkry, maar sodra jy … Lees verder

Dan Roodt: Vrae aan Johann Rupert oor Afrikaans en ‘Voortrekkerwaardes’, ‘n ope brief

Geagte doktor Johann Rupert,

Uit onlangse mediaberigte blyk dit dat u u negatief oor Afrikaans en die huidige taalstryd sou uitgelaat het. Blykbaar het u gesê: ““Ek is jammer om dit vir julle te sê, maar ons het groter probleme … Lees verder

Dan Roodt: Ons mis jou al klaar, geliefde ‘Riempies’…

Met hierdie rubriek wil ek graag hulde bring aan een van PRAAG se getrouste ondersteuners wat op 25 Julie 2016 skielik aan ‘n hartaanval oorlede is. Ek het dit per sms van een van haar dogters verneem: “Goeiemôre, dit is … Lees verder

Dan Roodt: Marlene van Niekerk, die FW de Klerk van die letterkunde

As iemand wat nou presies twee dekades lank by die taalstryd betrokke is, van daardie fatale eerste oomblik af toe ek ‘n ietwat huiwerige praatjie oor taalregte doer in 1996 by die Franse Instituut in Johannesburg op uitnodiging van Johann … Lees verder

‘Nog geen arrestasies’ in moorde op Kayla Meyer (9) en haar gesin

Die moorde op die jong Afrikanerdogter Kayla Meyer (9) en haar ma Marietjie (45) wat in Maart 2016 op ‘n kleinhoewe buite Randfontein doodgemaak is, is nog nie opgelos nie. Marietjie se vriend, Kennith McCormick (42) is insgelyks tydens die … Lees verder

Dan Roodt: Ná Nice lyk ANC-terreur en NP-oorgawe nóg skrikwekkender

Donderdag se bloedige terreuraanval in Nice deur die Moslemvragmotorbestuurder Mohamed Lahouaiej-Bouhlel het oor die aardbol weergalm. Die aaklige gewetenloosheid van terrorisme is opnuut onder die kollig. Ironies genoeg het die leier van die ANC en president van Suid-Afrika, Jacob Zuma, … Lees verder

Dan Roodt: Rasseoorlog woed van Dallas tot Pretoria

Ná die swartmagsluipskutter Micah Johnson vyf blanke polisiemanne in Dallas doodgeskiet het, het die rassespanning wêreldwyd verhoog. Volgens die polisiehoof van Dallas, David O. Brown, het Johnson het aan polisie gesê dat hy “onsteld is oor witmense. Die verdagte het … Lees verder

Dan Roodt: Roof Bezuidenhout se analogiedenke

Andries “Roof” Bezuidenhout skryf vandag op Netwerk24 dat swart nasionalisme dieselfde pad as Afrikanernasionalisme in Suid-Afrika gaan stap. Ek weet nie of dit net dom mense is en of dit deur Media24 voorgeskryf word nie, maar dié soort “analogiedenke” is … Lees verder